Amptelike Afrikaanse Vertaling (Need Your Love)
Musiek & Lirieke deur: Michael Fatkin, Benjamin Hastings, Aodhan King,
Ben Tan en Melodie-Wagner Mäkinen
Vertaling deur: Warren Brown
VERS 1:
Ek was opsoek na iets
Iets wat ek weet was daar maar kon nie sien
Ek onthou die oomblik
Toe die Een waarvoor ek soek vir my kom vind
VOOR-KOOR 1:
Ek kan nie sin maak daarvan
Ek kan nie oor dit kom
Hoe veel U liefde als verander het
Omdat ek U nou ken
Hoe sou ek kon klaarkom
Jesus U's meer as genoeg vir my
KOOR:
Ek het niks anders nodig
Net U liefde
Net U liefde
Ek wil niks ander hê
Net U liefde
Net U liefde
Na na na na na na
VERS 2:
Ek het U nodig soos water
Ek het U nodig soos die asem wat ek haal
Ek neem U nie vanselfsprekend
Ek sal nie terug keer na hoe ek was
BRUG:
Want daars net een ding
Een ding
Een ding waarna ek smag
REFREIN:
Net U liefde
Net U liefde