Amptelike Afrikaanse Vertaling (Indescribable)
Musiek & Lirieke deur: Ben Tan en Melodie Wagner-Makinen
Vertaling deur: Warren Brown
KOOR 1:
U's onbeskryflik in elke manier
U't my uitgesoek en in genade
vas gevang
VERS 1:
Ek hoor my naam
Oor die oseaan
U trek my nader
Die stroom het verander
U't my die lewe gewys
‘n Nuwe horison
‘n Silver rand
‘n Splinter nuwe dag
VOOR-KOOR 1:
En eks soos oh ek kan nie die woorde vind
En oh U's hoër as al my weë
En Heer U open my oë om weer sien
U stort uit U hart vir my
My God
My God
KOOR 2:
U's onbeskryflik in elke manier
U't my uitgesoek en in genade
vas gevang
Ek kan dit nie begryp
of selfs sin maak
Van hoe U onverdiende liefde nooit sal eindig
VER 2:
U gee my vryheid
Dit laat my asemloos
My flits van Hemel
Is lewe met U
Nou's daar geen terugslag
Die genadige ritme
Ek lig my hande hoog
In lof tot U
VOOR KOOR 2:
Nou elke keer wanneer ek gaan steeds kan nie die woorde vind
En oh U's hoër as al my weë
En Heer dis U open my oë om weer sien
U stort uit U hart vir my
My God
My God
REFREIN:
U's onbeskryflik
Ooh ooh ooh
So onbeskryflik
Ooh ooh ooh
BRUG:
Perfekte liefde
Neem my plek
Slegs genade
Slegs Jesus
Wat vergelyk
Wat kom naby
Waar U my roep
Sal ek gaan