Amptelike Afrikaanse Vertaling (Lord Send Revival)
Musiek en Lirieke deur Matthew Crocker, Aodhan King & Ben Tan
Vertaling deur Jehane De Beer & Warren Brown
VERS 1:
Vrede soos n rivier spoel oor my
Verdiep my in waters so diep soos die see
Verberg my in liefde U omhels wat genees
Vrede soos n river spoel oor my
KOOR:
Ek aanbid U majesteit
Ek aanbid U heilige Naam
Jesus my alles
Al wat ek is is U s'n
VERS 2:
Kom Heil'ge Gees reën neer op my
Breek oop die Hem'le en deurdrenk die ongesien
Stort U teenwoordigheid uit soos ek U lof besing
Kom Heil'ge Gees Heer laat U wil geskied
BRUG 1:
Maak oop die Hem'le
Swaai die poorte wyd oop
Oorspoel elke hart met genade
Stort U teenwoordigheid uit
Bewoon ons lofsang
Soos ons sing Heilig Heilig
REFREIN 1:
Whoa whoa
Soos ons sing Heilig Heilig
Whoa whoa
BRUG 2:
Heer stuur herlewing
Heer stuur dit nou
‘N beweging van U Gees
Laat die Hemel oopbreek
Kom nou so magtig
Omvou hierdie land
Soos U dit voorheen gedoen het
Kom doen dit weer nou
REFREIN 2:
Laat die Hemel oopbreek
Laat die Hemel oopbreek