Amptelike Afrikaanse Vertaling (Best Friends)
Musiek & Lirieke deur: Joshua Grimmett, Aodhan King, Ben Tan,
Benjamin Hastings en Karina Wykes
Vertaling deur: Jehane De Beer, Michelle Parenzee en Warren Brown
VERS 1:
Ek wil nie op my foon wees nie maar alleen wees kan ek nie Welkom in die moderne tyd
Ek probeer iemand anders wees maar eintlik wil ek nie
Sê my daar's n ander weg
VOOR-KOOR:
Ek het die kollig nagejaag Maar nou is dit verdof
Al die goedkoop opwinding Was net n mors van tyd
Sê my hoekom die wêreld se plan my moet definieër
Daar is sekerlik n hoër weg
KOOR:
My beste vriende
is keëlvol van voorgee Ons smag na waarheid Daar's soveel wat kort
So gee ons dit wat op opreg is Ek weet dis U
VERS 2:
Ek wil nie n steriotipe Laat besluit wie ek is
Dit ken my nie in elk'geval
Ek's oor dit om die 'hype' te bly jaag Ek kies eerder die ander weg
VOOR-KOOR 2:
Ek het die kollig nagejaag Maar nou is dit verdof
Dylan was reg Die tye verander
Sê my hoekom die wêreld se plan my moet definieër
Daar's sekerlik n hoër weg