Amptelike Afrikaanse Vertaling
(See the Light)
Musiek & Lirieke deur: Ben Fielding & Reuben Morgan
Vertaling deur: Jehane de Beer, Warren Brown, Michelle Parenzee
VERS 1:
Ontwaak my siel
Onthou nou dit
Hy't my sonde gevat
Verewig begrawe
KOOR:
Nie langer ek wie leef
Jesus leef nou in my
In sonde was ek dood
Toe staan ek op
En sien die lig
VERS 2:
Ek sal nie roem
Slegs in die kruis
Wat my siel kom red
Als anders 'n verlies
VERS 3:
Die greep van vrees
Het geen houvas meer
So waar o Dood
Waar is jou angel nou
BRUG:
Als
Alles net vir U glorie
© 2019 Hillsong Music Publishing
CCLI: 7138905
Posbus 1195 Castle Hill NSW 1765
Tel: +61 2 8853 5300
E-pos: publishing@hillsong.com