Amptelike Afrikaanse Vertaling
(No One But You)
Musiek & Lirieke deur: Scott Ligertwood, Aodhan King & Brooke Ligertwood
Vertaling deur: Jehane de Beer, Warren Brown
VERS 1:
Wie kan die hardste hart laat smelt
Spreek lewe in my siel
Wie kan die groot heelal laat draai
En my virewig omhels
VERS 2:
Wie kan my hart se dieptes peins
En het alles van my lief
Wie beheer die wêreld wat ek sien
En lei my elke tree
KOOR:
Geen een, maar U
Geen een, maar U
VERS 3:
Wie verhelder die regverdiges
Met genade my pad plavei
My lief gehad in my donkertyd
'n duisend maal bewys
NA-KOOR:
Ek sal U liefde besing
Sal nooit genoeg kry
Ek smag na U
Die Heer van my siel
Koning van my Hart
Jesus, dis U
BRUG:
Hoor die see se gedruis
Sien die Hemele verlig
Elke hart kom
Sing tot die Heer
Hoor die rotse roep uit
Sien die berge buig
Elke hart bring
lof aan die Heer
© 2019 Hillsong Music Publishing
CCLI: 7138893
Posbus 1195 Castle Hill NSW 1765
Tel: +61 2 8853 5300
E-pos: publishing@hillsong.com