Song title: Wie U Sê Ek Is
Artist title: Hillsong In Afrikaans
Link: http://smarturl.it/
VERS 1:
Wie is ek dat die hoogste Heer
My in sal nooi
Eers verlore maar nou gevind
O Hy's lief vir my
O so lief vir my
KOOR:
Wie die Seun vry maak
O is waarlik vry
Ek's 'n kind van
God Ja ek is
VERS 2:
Vry gekoop
Hy't my skuld betaal
Sy genade's diep
Wyl steeds in my sondeskuld
HetJesus vir my gesterf
O Hy't vir my gesterf
KOOR:
Wie die Seun vry maak
O is waarlik vry
Ek's 'n kind van God
Ja ek is
In my Vadershuis
Is 'n plek virmy
Ek's 'n kind van God
Ja ek is
BRUG:
Ek's gekose Nie verlate
Ek is wie U sê ek is
U staan vir my
En nie teen my
Ek is wie
U sê ek is